Availability: In Stock

Solank Ek Hier Is

R275,00

In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo op On verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word as niks meer as fragmente aangebied nie. Terwyl mens egter die boek lees, begin die fragmente as On geheel met mekaar kommunikeer, en skep s al spelende On verrassende, eksistensile teologie. On Teologie wat aanhak by jou eie eksistensie as leser. Neem, lees, en geniet hierdie smaakvolle boek. [Prof Marcel Barnard]

eBook: View eBook Version

Buy Type

Category: ISBN: 9781928314806

Description

In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo op On verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word as niks meer as fragmente aangebied nie. Terwyl mens egter die boek lees, begin die fragmente as On geheel met mekaar kommunikeer, en skep s al spelende On verrassende, eksistensile teologie. On Teologie wat aanhak by jou eie eksistensie as leser. Neem, lees, en geniet hierdie smaakvolle boek. [Prof Marcel Barnard]

Additional information

book-format

Paperback