Description
Sokker op Stellenbosch is ‘n unieke boek wat ‘n kollektiewe geheue ontsluit deur vertellings uit die mond van die gemeenskap. Ons verneem hoe sokker op Stellenbosch sedert die vroea 1900’s informeel op voetsoolvlak bedryf is en hoe dit by uitstek ‘n gemeenskapspel was.