Availability: In Stock

Ratwerke van die Menslike Siel

R215,00

Die kuns van die lewe is nie so ingewikkeld nie. Die lewe moet net sinvol geleef word. Maar hoe? Met hierdie vraag word daar geworstel. Het ek ‘n siel? Wat besiel my? Leef ek besield en sit daar siel in dit wat ek vandag doen?Die boek wil mense se oe oopmaak vir dit wat elke dag binne verhoudinge in elk geval gebeur, en jou help om die netwerk van liefdesintimiteit en ‘n besielde lewe te ontdek.

Buy Type

Category: ISBN: 9781919980591

Description

Die kuns van die lewe is nie so ingewikkeld nie. Die lewe moet net sinvol geleef word. Maar hoe? Met hierdie vraag word daar geworstel. Het ek ‘n siel? Wat besiel my? Leef ek besield en sit daar siel in dit wat ek vandag doen?Die boek wil mense se oe oopmaak vir dit wat elke dag binne verhoudinge in elk geval gebeur, en jou help om die netwerk van liefdesintimiteit en ‘n besielde lewe te ontdek.

Additional information

book-format

Digital