Availability: In Stock

n Vaste plek vir Afrikaans

R375,00

Teen ‘n agtergrond van die opmars van Engels in internasionale taalgebruik, gee dia boek ‘n oorsig en ontleding van ontwikkelinge op Suid- Afrikaanse kampusse oor die afgelope tien jaar ? en die implikasies daarvan vir Afrikaans, ander inheemse tale en kulturele diversiteit. Teenoor die standpunt dat Afrikaans as onderrigtaal met’taalvriendelikheid’ en met oop hekke vir Engels gebruik moet word, stel hierdie boek die standpunt wat bekend staan as Laponce se Wet: ?Hoe taalvriendeliker mense is, hoe dodeliker raak die geveg tussen ‘n kwesbare en ‘n sterker taal? (by ons Afrikaans en Engels).

Buy Type

Category: ISBN: 9781920109165

Description

Teen ‘n agtergrond van die opmars van Engels in internasionale taalgebruik, gee dia boek ‘n oorsig en ontleding van ontwikkelinge op Suid- Afrikaanse kampusse oor die afgelope tien jaar ? en die implikasies daarvan vir Afrikaans, ander inheemse tale en kulturele diversiteit. Teenoor die standpunt dat Afrikaans as onderrigtaal met ‘taalvriendelikheid’ en met oop hekke vir Engels gebruik moet word, stel hierdie boek die standpunt wat bekend staan as Laponce se Wet: ?Hoe taalvriendeliker mense is, hoe dodeliker raak die geveg tussen ‘n kwesbare en ‘n sterker taal? (by ons Afrikaans en Engels).

Additional information

book-format

Digital