Description
‘n Lekker geskenkboek met skerp mini-essays uit Britz se gewilde koerantrubriek. ?Moenie met alles en almal spot nie. ‘n Spotter is ‘n ongelukkige mens. En moenie te slim wil wees nie. Geleerde mense se hart sing selde van vreugde.? ? Uit ?Die onsterflike woorde van Wodan?